Christus alleen in Psalm 110
Skrywer: Dr. AH Bogaards
Uitgawe: 2015
Grootte: A5
Bladsye: 69
SKU: 1556
Manufacturer part number: 1556
Christus alleen die Verklaarder van sy Woord deur sy Woord
Psalm 110:1 "Van Dawid. 'n Psalm. Die HERE het tot my Here gespreek: Sit aan my regterhand, totdat Ek u vyande maak 'n voetbank vir u voete.