Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie⦠hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!