Die Nuwe Ouderling

Skrywer: Dr Neels Smit Uitgawe: 2016
Grootte: A5
Bladsye: 169
Availability: 1 in stock
SKU: 4249
Manufacturer part number: 0620285664
R100,00

Hiedie boek wil graag 'n bydrae probeer maak tot die diens van ouderlinge (en predikante) in 'n nuwe, vreemde tyd wat oor ons aanbreek. 'n Tyd waarin waardes, ook van gelowiges, sienderoë verander en mens na nuwe antwoorde op nuwe vraagstukke laat vra. 

Die titel is dubbelsinnig, dit wys op die inhoud wat as toerusting bedoel is vir:

  • 'ou' ouderlinge wat hulle diens in 'n nuwe tyd met nuwe omstandighede nuut moet verrig; en 
  • 'nuwe' ouderlinge wat nuut tot die diens in die gemeente verkies is en meer duidelikheid oor hulle roeping en hulle taak wil hê.

Aan die einde word meer as 130 lewensgerigte flitsgedates uit die Skrif as sleutels vir huisbesoeksituasies aangebied