Die Storie van Afrikaans Deel 2

WAM Cartens & EH Raid
Uitgawe: 2018
Grootte: A5
Bladsye: 1176
Availability: 1 in stock
SKU: 0995
Manufacturer part number: 9781485306863
R620,00

Die storie van Afrikaans is die biografie van Afrikaans soos dit op drie kontinente ontwikkel het: In Europa (waar die ontwikkeling van Nederlands as die basisvorm van Afrikaans weergegee is), in Afrika (waar die dialek met verloop van tyd in eiesoortige sosiohistoriese omstandighede en onder die invloed van verskeie Afrikatale, waaronder Khoi en San, uiteindelik volwaardig Afrikaans geword het) en vanuit Asië (waar die taal van die slawe die wordende Afrikaans tot dir huidige vorm beïnvloed het).

In deel 2 word die ontwikkelingsfases en ander faktore wat die taal se geskiedenis raak, bespeek. Sodoende word 'n nuwe, meer omvattende en inklusiewe blik op Afrikaans se ingewikkelde verlede gegee.