Geillustreerde Bybelhandboek

J. Daniel Hays & J. Scott Duvall
Uigawe: 2014
Grootte: A5
Bladsye: 1144
Hardeband
Availability: 3 in stock
SKU: BA1401
Manufacturer part number: 9781431604982
R600,00

Laat die Bybel leef!

Een van die geheime om God se Woord te begryp, is om te verstaan hoe die boodskap van elke boek by God se ontvouende plan inpas. Hierdie innoverende, ten volle geïllustreerde handboek sal jou Bybellees-ervaring verryk met fassinerende insig in die Bybel en die wêreld waarin dit geskryf is.

Die Geillustreerde Bybelhandboek bied die mees moderne Bybelkennis aan in 'n formaat wat kleurvol, insiggewend en maklik is om te verstaan. Hierdie boek-vir-boek-gids laat die Bybel leef met: 

  • vilkleur-bladsye
  • kleurfoto's en illustrasies
  • kaarte en tabelle 
  • artikels deur vooraanstaanse kenners

Van af Genesis tot Openbaring