Johannes Calvyn - 'n Historiese Roman

Skrywer: Jansie van der Walt
Voorraad: 4 Beskikbaar
SKU: 4867
Kode: 9780869551844
R65,00

'n Moet vir elke Afrikaanse leser wat:

•die Calvyn agter die naam,

•die mens agter die Institusie,

•die persoonlikheid agter die Reformasie,

•die dienskneg van God,

•die teoloog van die Woord wil leer ken,

wie se invloed vyf eeue later steeds van krag tot krag gaan.