Jona en Haggai

Skrywer: Ds. HLJ Momberg
Uitgawe: 2006
Grootte: A5
Bladsye: 110
Availability: 13 in stock
SKU: 0519
Manufacturer part number: 0620238143
R45,00

In hierdie bundel vind u preke vanuit die bekende historiese profesie van Jona asook uit Haggai, die Reformator.

8 preke oor die boek Jona en 4 preke oor die boek Haggai