Kom op hierheen - (Verwerking van Die Gesonde leer)

Skrywer: Dries van der Merwe
Uitgawe: 2016
Grootte: A5
Bladsye: 90
Availability: 5 in stock
SKU: 3051
Manufacturer part number: 9780869552438
R40,00

Kom op hierheen is verwerking van die bekende publikasie van Prof. P.J. de Bruyn "Die Gesonde leer".

Daar is vrae bygevoeg sodat dit bruikbaar is in die geval van kategetiese onderrig.