My doop het my geloof vooruit gegaan
Skrywer: Fanie Stoltz
Uitgawe: 2019
Grootte: A5
Bladsye: 58
SKU: 2041
Manufacturer part number: 9780639835044
Wees dan nou verseker dat God jou uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld.
Daarom het Christus, ook vir my en jou, die besnydenis van die kruis op Golgota deurgemaak. GLO JY DIT?