My Inkleur en leer Psalmboek Deel 2

ICO
Geïllustreer deur Jokie Boshoff
Uitgawe: 2021
Grootte: A4
Availability: 13 in stock
SKU: 2112
Manufacturer part number: 9781990954757
R60,00

My Inkleur en leer Psalmboek Deel 2

ICO is dankbaar om hierdie Psalminkleurboek in samewerking met Fontein Uitgewery uit te gee. Die Psalms is woorde wat God self vir ons gee om Hom te loof en te aanbid. Ons glo dat hierdie illustrasies in die inkleurboek help om die woorde van die Psalms in ons kinders se harte te graveer. So kan ons jonk en oud, in dankbaarheid, aanbidding, beproewing en vreugde tot eer van God sing.