Hierdie geskiedenis as agtergrond van die Randse Afrikaanse Universiteit se eiland,
is 'n klein deeltjie van die gebeure op en oor die plaas Zandfontein en sy mense vir 86 jaar (1850-1936) totdat die waters van die Vaaldam dit so toegestoot het dat daarvan net 'n eiland oorgebly het.