Praktykgerigte kernelemente van 'n navorsingsvoorstel
Skrywers: C. le Hanie & J. Jacobs
Beskikbaar: 103 in voorraad
SKU: 0948
Kode: 9780639813042
Hierdie boek se hooffokus is nie om voorskriftelik te wees oor die samestelling van 'n navorsingsvoorstel nie, maar dien eerder as riglyn vir die beginnerstudente om 'n akademiese navorsingsvoorstel te skryf. Die term student in hierdie boek sal verwys na die proses wat die beginnerstudent onderneem om 'n navorser te word met betrekking tot die samestelling van 'n navorsingsvoorstel.