Rekeningkunde - 'n Inleiding - 13de Uitgawe

Skrywers: J. Myburg, J.P. Fouche, M. Cloete, B.T. Ngiba, A.S. Stander & S. Swart
Beskikbaar: 4 in voorraad
SKU: 1462
Kode: 9780639003597
R890,00

Die boek, wat primer op eerstejaarstudente in die ekonomiese en bestuurswetenskappe gemik is, is 'n basiese handboek en dien ook as 'n verwysingsbron vir verdere studie in rekeningkunde.