Remedierende Lees 1

Skrywers: A. F. Theron; E. W. Pauw
Voorraad: 1 Beskikbaar
SKU: 1478
Kode: 062501474x
R90,00

Remedierende Lees 1

Die remediƫrende reeks leesboekies het nie betrekking op 'n spesifieke standerd nie, maar wel op die graad van die basiese leesprobleem van die kind.

In Boek 1 maak die kind wat alreeds by aanvangslees probleme ondervind het, weer opnuut op 'n ander wyse kennis met daardie visuele en ouditiewe taalsimbole waarmee hy gesukkel het.