Remediërende Lees 2

Skrywers: A. F. Theron; E. W. Pauw
Uitgawe: 1983
Grootte: A5
Bladsye: 67
Availability: 1 in stock
SKU: 1479
Manufacturer part number: 0625014758
R90,00

Remediërende Lees 2

In die tweede remediërende leesboek gaan dit om die lees van woorde en sinne waarin veral die dubbele vokale en die dubbele konsonante by die begin van die woord gebruik word.