Wanneer Riempies en Rampies mekaar ontmoet, ontaard dit in 'n GROOT gestoeiery...
Wat hulle niƩ besef nie, is dat hulle kort-kort aan Koningin Rooiby en haar manne se nes stamp...
Die Rooibye werk elke dag BAIE hard, maar nou word hulle te veel gepla...!