Rigting: Woord of Tydsgees

Skrywer: H van der Wateren
Availability: 1 in stock
SKU: 1477
Manufacturer part number: 9781868552665
R275,00

Tydsgees dui op verskynsel dat daar in sekere tye bepaalde idees of oortuigings inslag vind om die algemeen heersende denke oor die lewe diepgaande te beïnvloed.