Sondagviering

Skrywer: Rudi Schwartz
Uitgawe: 2023
Grootte: A5
Bladsye: 214
Availability: 2 in stock
SKU: 2016
Manufacturer part number: 9781868552641
R225,00

Hierdie boek beskou die vierde gebod (die sabbatsgebod) vanuit die hoek dat die Tien Gebooie steeds op die kerk van toepassing is, maar vestig die aandag op die middelaarskap van Christus.