Verassing in die lig van die Bybel

Skrywer: Dr. A. Lindhout
Uitgawe: 2010
Grootte: A5
Bladsye: 32
Availability: 130 in stock
SKU: 0534
Manufacturer part number: 9780620438858
R40,00

Verassing in die lig van die Bybel

Sedert die verskyning van die eerste uitgawe is daar 'n groot toename in die gebruik van kremasie (verassing of lykverbranding), veral onder Christengelowiges.