Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers
Skrywer: Dr. Morné Diedericks
SKU: 1263
Manufacturer part number: 9780639840338
Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers
Die bedoeling van hierdie boek is om ons weer terug te neem na die eerste beginsels van die Christelike geloof. Daarom is die titel van die boek "Vertrekpunte van die Christelike geloof vir onderwysers". As Christen-onderwysers moet ons op dieselfde eerste beginsels ons opvoedkundige taak aanpak. Wanneer die fondasie vir Christelike onderrig nie sterk is nie, verkrummel die hele gebou.