Wiskunde Gr3 Wb2 (Waterstroom) Kleur

ICO
Availability: 59 in stock
SKU: 5007
Manufacturer part number: 9781928269847
R100,00

Die Wiskunde handboek vir Graad 3, boek 2 is deur ICO saamgestel en voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur die departement van onderwys vereis. Die boek is ook met ekstra inhoud verryk. Dit is belangrik vir die onderwyser om kennis te neem van die feit dat, alhoewel die inhoud aan al die gestelde vereistes voldoen, die volgorde van die lesinhoud nie noodwendig dieselfde is soos aanbeveel in die KABV nie. Daar is veral in die Waterstroom kurrikulum gefokus op ʼn volgorde wat vaslegging van wiskundige begrippe bevorder.