Wiskunde Gr3 Wb4 (Waterstroom) Kleur

ICO
Availability: 143 in stock
SKU: 5009
Manufacturer part number: 9781928269861
R115,00

Die Wiskunde handboek vir Graad 3, boek 4 is deur ICO saamgestel en voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur die departement van onderwys vereis. Die boek is ook met ekstra inhoud verryk. Dit is belangrik vir die onderwyser om kennis te neem van die feit dat, alhoewel die inhoud aan al die gestelde vereistes voldoen, die volgorde van die lesinhoud nie noodwendig dieselfde is soos aanbeveel in die KABV nie. Daar is veral in die Waterstroom kurrikulum gefokus op ʼn volgorde wat vaslegging van wiskundige begrippe bevorder.